Home » Testimonials

Testimonials

These are just a few of the lovely comments I have received from my videos! Feel so blessed!

_______________________________

A big thank you for our amazing wedding video, we watched it this weekend and it felt like we had our wedding all over again! :) You captured so many awesome moments and the best of all it all looks so natural, like you were a fly on the wall :) you also got some really fantastic shots! I will definitely recommend you to anyone I know that will be getting married…
Karen & Mike

Hi Jacques, Woorde kan nie beskryf hoe gelukkig ons is met die wonderlike video wat jy vir ons gemaak het. Ek het letterlik die heeltyd gesmile. Die moeite, musiek (op die regte plekke) – net alles. Top, top, top!!!!!! Ek gaan jou defnitief aan almal verwys, sonder twyfel. Ons is baie gelukkig met die eindresultaat. Baie dankie :-) :-)

JACQUES!!!!!!!!!!!!!! Dit is so so mooi!! Rerig – mooi klink na so SIMPEL woord en dankie ook – maar BAIE BAIE dankie! Ek is MAL daaroor en jy het alles SO perfek vasgevang. Ek sal jou vir enige iemand aan beveel. EK love dit!!! J.Marais

Wow ek het dit maklik al tienkeer gekyk. Jy het die dag perfek vasgevang. Wow is al wat ek kan se. Ongelooflik baie dankie, ek is stomgeslaan en sommer na aan trane.
Groete, Z

testimonial

testimonial2

testimonial3

testimonial4

........