Home » Headline, Weddings (Video & Pictures)

Handri & Jeandre | Wedding Music Video | Wellington, Kleinevalleij

8 April 2014 15,163 views 2 Comments

jeandrehandri-wedding-wd74

Nog ‘n pragtige troue by Kleinevalleij! Ek was weereens baie bevoorreg om deel te kon wees van iets baie baie spesiaal. Behalwe dat ek hierdie dag met Handri en Jeandre kon deel, was die video ook ‘n geskenk aan hulle van Jeandre se oom, tannie en niggie! Ek is seker hulle gaan hierdie dvd vir nog baie jare geniet. Dit is ‘n bitter spesiale geskenk! Ek wens julle 2 alles van die beste toe. Julle 2 is nie net mooi van buite nie, maar ook van binne, en julle straal van liefde vir mekaar! Dis awesome! Hier is solank ‘n kort teaser van jul dvd! Enjoy!

Venue: Kleinevalleij
Photographer: Inecke Photography
Hair & makeup: Corle Barnard
Dress: Elizabeth Stockenstrom
Minister: Theuns Pauw
Suit: Hilton Weiner
Flowers & Decor: Varsliefde & Classy Hire
Stationery: Chanel Bene & Elretha Burger
Wine: KWV
Coordinator: Rentia de Jager
Music: Christoph Koch
Catering: Malieta Joubert

View the pictures: Click here

 

If you like this video, comment below and share via facebook with your friends

If you like this video, comment below and share via facebook with your friends

2 Comments »

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam. Please enter the CAPTCHA Code before clicking on Submit.

*